antieke Italiese stammense wat die suidelike punt van Italië bewoon het From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Bruttii was 'n antieke volk uit Suid-Italië wat die binneland van Bruttium (moderne Kalabrië) bewoon het. Hulle het Hannibal bygestaan tydens die Tweede Puniese Oorlog (218 v.C. - 201 v.C.). Na afloop van die oorlog is hul gebied deur die Romeine gekonfiskeer, die Bruttii tot slawe uitgeroep, en hul gebied onder Romeinse voogdyskap in latifundia verdeel.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.