From Wikipedia, the free encyclopedia
Bondi-blou is 'n liggroen-blou kleur en 'n variant van die kleur siaan.
#0095B6 |
Bondi Blue as 'n kleur is geskep deur Apple vir sy oorspronklike iMac rekenaar. Dit is so genoem weens die waterkleur langs die strand by Bondi Beach in Sydney, Australië.
Kommentators het opgemerk dat Bondi Beach gewild is vir navigeer (seilboot watersport), terwyl die iMac navigeer op die internet ("web surf") bevorder.
"Bondi Blue" is ook 'n handelsnaam vir sekere Australiese wyne wat deur Evans & Tate Beperk besit word. Hulle wyne sluit chardonnay, merlot en shiraz in.
Volgens verskeie kleurskemas word bondi-blou soos volg voorgestel:
Model | Koördinate |
---|---|
Heksadesimale kode | #0095B6 |
RGB-kleurmodel | (0, 149, 182) |
CMYK | (100, 18, 0, 29) |
HSV | (191°, 100%, 71 %) |
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.