Boesmansrivier (Oos-Kaap, lat -33,70, long 26,66)

From Wikipedia, the free encyclopedia

Boesmansrivier (Oos-Kaap, lat -33,70, long 26,66)map

Die Boesmansrivier is 'n rivier in die Oos-Kaap, Suid-Afrika wat by Boesmansriviermond in die Indiese Oseaan uitmond.[1]

Hierdie Boesmansrivier vloei in die Oos-Kaap. Vir ander riviere met dieselfde naam, sien Boesmansrivier (dubbelsinnig).
Kitsfeite Koördinate: 33°41′26″S 26°39′52″O ...
Boesmansrivier
Stroomgebied Oos-Kaap
Oorsprong Noord van Kirkwood by 33.2996°S 25.9894°O / -33.2996; 25.9894
Monding Indiese oseaan
Lengte 230 km
Oorsprong-hoogte ~120 m
Monding-hoogte 0 m
Stroomgebiedopp. 2 670 km2
Thumb
Boesmansrivier
Boesmansrivier
Koördinate: 33°41′26″S 26°39′52″O
Sluit

Ontstaan en roete

Die oorsprong van die Boesmansrivier is noord van Kirkwood by 33.2996°S 25.9894°O / -33.2996; 25.9894, dit vloei oos verby Alicedale, waarna dit eers suid en dan oos swenk op pad na Kenton-on-Sea. Dit mond uit in 'n getymeer slegs 1,7 km suidwes van die monding van die Kariegarivier.

Eksterne skakels

Verwysings

Wikiwand in your browser!

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.

Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.