From Wikipedia, the free encyclopedia
Die blouvin-knorhaan (Chelidonichthys kumu) is 'n vis wat in die westelike Stille Oseaan, die Indiese Oseaan en aan die kus van suidelike Afrika tussen Kaapstad en Maputo voorkom. In Engels staan dit as die bluefin gurnard bekend.
Blouvin-knorhaan | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Subkoninkryk: | |
Superfilum: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | C. kumu |
Binomiale naam | |
Chelidonichthys kumu (G. Cuvier, 1829) | |
Die vis word tot 60 cm lank. Die lyf is bruinerig tot rooi aan die bokant en ligbleek aan die onderkant. Die pektorale vinne is kleurryk; hulle is donker blougroen met 'n blou rand. Daar is ook 'n swart kol en blou-wit kolletjies op die basis van die pektorale vin. Die visse leef in rotsagtige kusareas en aflandige riwwe in water wat 1 tot 200 m diep is. Die vis is 'n alleenloper en lê en wag op die bodem om skaaldiere te vang.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.