Beverwijk
From Wikipedia, the free encyclopedia
From Wikipedia, the free encyclopedia
Beverwijk is 'n stad en munisipaliteit in Midden-Kennemerland in die Nederlandse provinsie Noord-Holland. Die munisipaliteit het 39 856 inwoners en 'n oppervlakte van 20,38 km² (waarvan 1,8 km² water is).
Beverwijk | |
---|---|
Munisipaliteit | |
Die Grote Kerk | |
Ligging van Beverwijk-munisipaliteit in Noord-Holland | |
Koördinate: 52°29′00″N 4°39′00″O | |
Land | Nederland |
Provinsie | Noord-Holland |
Regering | |
• Burgemeester | Martijn Smit (PvdA) |
Oppervlak | |
• Totaal | 20,38 km2 (7,87 vk. myl) |
• Land | 18,58 km2 (7,17 vk. myl) |
• Water | 1,8 km2 (0,7 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 39 856 |
• Digtheid | 2 145/km2 (5 560/vk. myl) |
Poskode | 1940-1949 |
Skakelkodes | 0251 |
Webwerf | www.beverwijk.nl |
Omstreeks 1640 was daar ook 'n dorp met die naam Beverwyck in die Nederlandse kolonie Nieu-Nederland. Hierdie dorp is later hernoem na Albany, New York Staat.
Wikimedia Commons bevat media in verband met Beverwijk. |
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.