From Wikipedia, the free encyclopedia
Beter Afrikaans is 'n webwerf wat sy lesers help om hulle Afrikaanse spelling te verbeter.
Beter Afrikaans | |
---|---|
Tipe webblad | Selfverryking |
Taal(e) | Afrikaans |
Huidige status | Aktief |
URL | beterafrikaans.co.za |
Soos die webwerf self stel:
Die webwerf is bedoel vir almal wat probleme met alledaagse spelling het, of sommer as jy daarvan hou om op jou spellingtone gehou te word. |
Beter Afrikaans is 'n inisiatief van Trifonius en Martin van Toll Producties. Die konsep kom oorspronklik van beterspellen.nl en is in Maart 2009 by i-DEPOT van die Benelux-Bureau voor Intellectueel Eigendom (BBIE) geregistreer.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.