Remove ads
From Wikipedia, the free encyclopedia
Admiraal Sir Bertram Home Ramsay, KCB, KBE, MVO (20 Januarie 1883 - 2 Januarie 1945) was 'n offisier van die Royal Navy. Hy het tydens die Eerste Wêreldoorlog die vernietiger HMS Broke beveel. In die Tweede Wêreldoorlog was hy in 1940 verantwoordelik vir die ontruiming van die Dunkirk en het hy die skipmagte beplan en beveel tydens die inval in Frankryk in 1944.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.