From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Benedewindse Eilande is 'n groep eilande geleë waar die noordoostelike Karibiese See die westelike Atlantiese Oseaan ontmoet. Die eilande begin met die Maagde-eilande oos van Puerto Rico, en strek suidoos na Guadeloupe en sy afhanklikhede. In Engels, verwys die term Leeward Islands na die die noordelike eilande van die Klein Antille-ketting. Die meer suidelike deel van hierdie ketting, wat begin met Dominica, word die Bowindse Eilande genoem. Dominica is oorspronklik beskou as 'n deel van die Benedewindse Eilande, maar is oorgeplaas van die Britse Benedewindse Eilande na die Britse Bowindse Eilande in 1940.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.