From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Beker van België is die nasionale beker-toernooi vir sokker in België. Daar word sedert 1908 om die Beker van België meegeding.
Beker van België | |
2023 Beker van België | |
Sportsoort | Sokker |
---|---|
Gestig | 1911 |
Eienaar | Koninklike Belgiese Sokkervereniging |
Inwydingseisoen | 1911 |
Deelnemende lande | België |
Aantal spanne | 294 |
Mees onlangse kampioen | Antwerp FC (2023) |
Verwante kompetisies | Belgiese Superbeker |
Die Beker van België is 'n uitkloptoernooi, waarby die spanne net een keer teen mekaar speel (loting bepaal wie tuis speel). Die kampioen plaas homself vir die Europa League en die Belgiese Supercup.
Die huidige kampioen is Antwerp FC (2023).
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.