oefening van die bolyf From Wikipedia, the free encyclopedia
Bankdruk (Engels: Bench press) is 'n oefening waarby 'n bepaalde weerstand of gewig vanuit 'n lêende posisie op 'n spesiale bank opgestoot word.
Alhoewel die bankdruk die hele liggaam oefen, is die spiere wat hoofsaaklik gebruik word, die pectoralis majeur, die agterste deltoïedspier en die driekopspiere. 'n Barbell word oor die algemeen gebruik, maar 'n paar handgewigte kan ook gebruik word.[1][2]
Bankdruk is een van die sportsoorte wat tydens die Paralimpiese Spele beoefen word.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.