Asunción
From Wikipedia, the free encyclopedia
From Wikipedia, the free encyclopedia
Asunción (Spaans: Nuestra Señora Santa Maria de la Asunción [asunˈsjon], Guaraní: Paraguay [paɾaˈɣwaɨ]) is die hoofstad en grootste stad van Paraguay. Die stad het 'n bevolking van 542 023 in 2009 gehad en 'n oppervlakte van 117 km². Asunción is op 15 Augustus 1537 deur Spanjaarde onder Juan de Salazar de Espinosa as Nuestra Señora Santa María de la Asunción gestig. Dit is aan die linkeroewer van die Río Paraguay geleë, naby die Río Pilcomayo se uitmonding en net noordoos van die grens tot Argentinië.
Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Paraguay |
Provinsie | Distrito Capital |
Koördinate | 25°16′S 57°38′W |
Gestig op | 15 Augustus 1537 |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 117 vk km |
Hoogte bo seevlak | 43 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2009) | 542 023 |
- Bevolkingsdigtheid | 4 411/vk km |
- Metropolitaanse gebied | 2 329 061 |
Tydsone | UTC -04:00 |
Burgemeester | Mario Ferreiro |
Amptelike webwerf | asuncion.gov.py |
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.