Assen

From Wikipedia, the free encyclopedia

Assen
Remove ads

Assen is 'n munisipaliteit en stad in die Nederlandse provinsie Drenthe. Die munisipale gebied het sowat 67 000 inwoners (2011) en 'n oppervlakte van 83 km². Assen is die hoofstad van Drenthe. In die munisipaliteit word die Drentse Museum, die Drentse Argief en die Kloosterkerk aangetref.

Meer inligting Munisipaliteit: Assen ...
Remove ads

Plekke

Plekke in die munisipale gebied van Assen:
Anreep, Assen (stad), De Haar, Graswijk, Loon, Rhee, Schieven, Ter Aard, Ubbena, Vries (gedeeltelik), Witten, Zeijerveen en Zeijerveld.

Wyke

Wyke van die stad Assen (elf):
Assen-Oost, Assen-West, Centrum Assen, De Lariks, Diepstroeten, Kloosterveen, Marsdijk, Messchenveld, Noorderpark, Peelo en Pittelo.

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads