Die Kaapse pelsrob (Arctocephalus pusillus) kom voor aan die wes- en suidkus van Suid-Afrika. Die rob het 'n dik bruin pels terwyl die kleintjies swart is. Die mannetjies is normaalweg 2,5 m groot en weeg 300 kg terwyl die wyfie tot 1,6 m groot word en 60 kg weeg. Die pelsrob teel op eilande of die vasteland en vreet in die see. Die jag van die soogdier word beheer terwyl die jagmetode omstrede is.

Kitsfeite Bewaringstatus, Wetenskaplike klassifikasie ...
Kaapse pelsrob
Thumb
Kaapse pelsrob aan Tasmanië se ooskus.
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Suborde:
Familie:
Otariidae
Subfamilie:
Genus:
Spesie:
A. pusillus
Binomiale naam
Arctocephalus pusillus
(Schreber, 1775)
Subspesie
  • A. p. pusillus
  • A. p. doriferus
Thumb
Verspreiding

      teelgebiede        nie-telende individue

Sluit
Thumb
Kaapse pelsrob onder water.
Thumb
'n Pelsrob strek homself op 'n rots uit.
Thumb
'n Kaapse pelsrob by Kaap Kruis op die Skedelkus van Namibië.

Sien ook

Bron

Verwysings

Eksterne skakels

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.