Anseriformes

From Wikipedia, the free encyclopedia

Anseriformes
Remove ads

Anseriformes bevat ongeveer 150 voëlspesies in drie families: die Anhimidae, Anseranatidae (die Ekstergans) en die Anatidae, wat meer as 140 spesies waterhoenders insluit (waaronder die eende, ganse en swane). Twee ander families wat ook tot hierdie orde behoort, maar uitgestorwe is, is die Dromornithidae en Presbyornithidae.

Kitsfeite Wetenskaplike klassifikasie, Families ...
Remove ads

Al die spesies in die orde is hoogsaangepas tot 'n waterbestaan by die wateroppervlak. Almal is webvoetig vir doeltreffende swem (al het sommige intussen meestal grondbewoners geword).

Remove ads

Sien ook

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads