From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Kaalkop-glasvis (Ambassis dussumieri) is 'n vis wat voorkom aan die ooskus van Afrika suidwaarts tot by die Algoabaai. In Engels staan die vis bekend as die Bald Glassy.
Kaalkop-glasvis | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Suborde: | |
Superfamilie: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | A. dussumieri |
Binomiale naam | |
Ambassis dussumieri | |
Sinonieme | |
Die vissie word nie langer as 100 mm nie.
Die vis leef in strandmere en sout mere in Mosambiek en KwaZulu-Natal en ook in beskutte tropiese water van die Atlantiese Oseaan. Hulle kan oorleef in varswater maar slegs binne 'n nou temperatuurband van 23 - 26 °C. Hulle vreet skaaldiere.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.