Remove ads
From Wikipedia, the free encyclopedia
Alan Stivell (gebore as Alan Cochevelou, 6 Januarie 1944) is 'n musikant en sanger van Bretagne, Frankryk. Hy sing in verskeie tale, onder meer Frans en Engels, en het gehelp om die Keltiese harp en Bretonse musiek weer gewild te maak.
Alan Stivell | |
---|---|
Alan Stivell tydens die Festival de Cornouaille in Quimper in 2016 | |
Agtergrondinligting | |
Geboortenaam | Alan Cochevelou |
Gebore | 6 Januarie 1944 Riom, Auvergne, Frankryk |
Genres | Bretonse musiek |
Beroep(e) | Sanger-liedjieskrywer |
Jare aktief | 1960 - nou |
Webwerf | http://www.alan-stivell.com/ |
Stivell het sy hoogtepunt in die 1970's bereik, maar daarna het die gewildheid van folkmusiek afgeneem. Vandag is hy veral gewild onder aanhangers van Keltiese musiek en Engelse folk.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.