From Wikipedia, the free encyclopedia
Die absolute nulpunt is die punt waarby die kinetiese energie in molekule gelyk is aan nul. Dit wil sê, daar is geen beweging en gevolglik ook geen temperatuur by die stof nie. Wanneer materie afkoel, verminder die kinetiese energie. Temperatuur is 'n aanduiding van die gemiddelde van die kinetiese energie van ál die deeltjies in die stof.
Wanneer daar geen meer beweging van deeltjies is nie, is die absolute nulpunt bereik, en dit is by 0 K oftewel –273,15 °C of –459.67 °F of 0 °R.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.