Absalom (Hebreeus: אבשלום, Awsjalom, letterlik: "vader van vrede") is 'n figuur in die Ou Testament van die Bybel. Hy was die derde seun van Dawid, die koning van Israel. Hy is as die mooiste en knapste man in die koninkryk beskryf.[1]

Thumb
Absalom se hare haak aan 'n boom vas, deur Albert Weisgerber.
Kitsfeite Dinastie, Volle naam ...
Absalom
Prins van Israel
Thumb
Moord op Absalom, 'n Duitse voorstelling uit die 14de eeu.
Dinastie Huis van Dawid
Volle naam אַבְשָלוֹם
Geboorteplek Hebron, Judea, Israel
Woud van Efraïm, Israel
Woud van Efraïm, Israel
Vader Dawid
Moeder Maächa bat Talmai
Sluit

Hy is vir 'n wyle deur sy vader, koning Dawid, verban. Hy het sy broer Amnon vermoor, wat hulle (half)suster Tamar verkrag het. Later kon hy weer na Jerusalem terugkeer.

Uiteindelik lei hy 'n opstand teen sy vader. Hy sterf toe hy aan sy hare in 'n boom bly hang,[2] waarna hy deur Joab, Dawid se leëraanvoerder, vermoor is.[3][4]

Sien ook

Verwysings

Eksterne skakels

Wikiwand in your browser!

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.

Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.