From Wikipedia, the free encyclopedia
Abdelmajid Lakhal (gebore op 29 November 1939 in Bizerte – oorlede op 27 September 2014 in Tunis, Tunisië) was 'n Tunisiese akteur van televisie en teater, asook 'n teaterregisseur.
Abdelmajid Lakhal | |
Geboortenaam | Abdelmajid Lakhal |
---|---|
Geboorte | 29 November 1939 Bizerte, Tunisië |
Nasionaliteit | Tunisië |
Beroep(e) | Akteur, regisseur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Lakhal is op 29 November 1939 in Bizerte gebore en het sy kinderjare in Hammam-Lif deurgebring. Op negenjarige ouderdom het hy sy eerste rol, in Khātimat al-naffāf (Die einde van 'n morfineverslaafde) gespeel.
Van 1966 tot 1967 het hy Flaminio van Robert Merle, Yerma van Federico García Lorca, en die Marshall van Le Bourgeois Gentilhomme van Molière gespeel.
Hy was ook die organiseerder en regisseur van die toere van die Theater die Tunis, wat drie keer in die Théâtre de la Ville (Parys) opgetree het. Verder het hulle in Algerië, Marokko, Libië, Wenen, Egipte en Libanon gespeel.
Titel | Jaar | Notas |
---|---|---|
The Messiah van Roberto Rossellini | 1975 | |
Jesus of Nazareth van Franco Zeffirelli | 1976 | |
Fatma 75 van Salma Baccar | 1976 | |
Aziza van Abdellatif Ben Ammar | 1979 | |
Mirages van Abdelhafidh Bouassida | 1981 | |
La mort en face van Mohamed Damak | 1987 | |
Un bambino di nome Gesù van Francesco Rosi | 1990 | |
Le vent des destins van Ahmed Jemaï | 1991 | |
Échec et mat van Rachid Ferchiou | 1993 | |
Fatma van Khaled Ghorbal | 2000 | |
Une Odyssée van Brahim Babaï | 2000 |
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.