From Wikipedia, the free encyclopedia
Aandete verwys gewoonlik na die belangrikste maaltyd van die dag. Tog kan die term "aandete" 'n verskil in grootte en belangrikheid aanneem, afhangende van die kultuur. Dit kan die grootste maaltyd van die dag wees, gewoonlik genuttig deur persone wat die hele dag gewerk of op kantoor was; of dit kan 'n ligte maaltyd wees vir bv. pensioenarisse, wat net "aanvul" voor slaaptyd.
In die verlede het die hoofmaaltyd verwys na die eerste maaltyd van die dag, geëet rondom die middag, soms is dit nog steeds gebruik om 'n middagete as 'n groot ete of hoofete te nuttig.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.