From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Aa is 'n klein riviertjie in Nederland. Die rivier se oorsprong is naby Meijel in die suidoostelike provinsie Limburg, in Die Peel. Dit vloei noordwes deur die provinsie Noord-Brabant na ’s-Hertogenbosch, rofweg langs die Zuid-Willemsvaartkanaal. In ’s-Hertogenbosch, by die samevloei van die Aa en die Dommel, word die Diezerievier gevorm wat 'n paar kilometer verder in die Maas in vloei. Die hoofstede langs die loop van die Aa is Asten, Helmond, Veghel en ’s-Hertogenbosch.
Aa | |
---|---|
Die Aa by Beek en Donk | |
Oorsprong | Meijel |
Monding | ’s-Hertogenbosch |
Stroomgebied | Limburg en Noord-Brabant, Nederland |
Lengte | 67 km (42 myl) |
Mondinghoogte | 0 m |
Gemiddelde afloop | 11 m³/s (389 ft³/s) |
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.