sestiende boek van der Nuwe Testament, kompos van alleen 4 hoofstuks From Wikipedia, the free encyclopedia
2 Timoteus is die 16de boek in die Nuwe Testament van die Bybel. Hierdie boek, 'n brief aan Timoteus, is uit 'n gevangenis geskryf en daarin word Timoteus aangespoor om in 'n tyd van toenemende afvalligheid te volhard. Hy moet die Woord verkondig en mense bemoedig deur met geduld onderrig te gee. Hy moet aan die Heilige Skrif vashou as rigsnoer vir lewe en leer. Daarby moet hy in geloof, volharding, geduld en liefde die voorbeeld navolg van die skrywer wat nou aan die einde van sy lewe gekom het.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.