Østfold
From Wikipedia, the free encyclopedia
Østfold is 'n Noorse provinsie (fylke) wat aan Akershus en Swede grens. Die provinsie is aan die Oslofjord geleë. Die administratiewe sentrum is Sarpsborg. Die vyf ander stede in die provinsie is Fredrikstad (Noorweë se sesde grootste stad), Moss, Halden, Askim en Mysen.


Eksterne skakels
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Østfold.
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.