From Wikipedia, the free encyclopedia
Yinchuan (Chinees: 银川) is die hoofstad van die Chinese outonome gebied Ningxia met 'n bevolking van 1 993 088 in 2010.
Yinchuan 银川 | |
---|---|
Stad | |
Koördinate: 38°28′00″N 106°16′00″O | |
Land | Volksrepubliek China |
Outonome gebied | Ningxia |
Regering | |
• Burgemeester | Wang Rugui |
Oppervlak | |
• Stad | 4 467 km2 (1 725 vk. myl) |
• Stedelik | 2 045 km2 (790 vk. myl) |
Hoogte | 1 100 m (3 608 ft) |
Bevolking | |
• Stad | 1 993 088 |
• Stedelik | 1 290 170 |
• Stedelike digtheid | 630/km2 (1 600/vk. myl) |
Tydsone | UTC+08:00 (SST) |
Poskode | 750000 |
Skakelkodes | 951 |
Webwerf | yinchuan.gov.cn |
Die stad is in die verrenoorde van China, net suid van die grens met Mongolië geleë. Die Geelrivier vloei deur Yinchuan en die naam van die stad beteken "silwerrivier". Dit het as hoofstad van die westelike Xia-ryk gedien.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.