![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/3/36/YarrowStadium20101002.jpg/640px-YarrowStadium20101002.jpg&w=640&q=50)
Yarrowstadion
From Wikipedia, the free encyclopedia
Yarrowstadion is 'n groot stadion in die sentraal geleë voorstad Westown in Nieu-Plymouth, Nieu-Seeland. Voertuie kan die stadion vanaf Maratahu-straat bereik.
Kitsfeite Bynaam, Ligging ...
Yarrowstadion | ||
![]() | ||
Yarrowstadion se speelveld | ||
Bynaam | Die visbak, die bulring | |
---|---|---|
Ligging | Nieu-Plymouth, Nieu-Seeland | |
Koördinate | 39.0703°S 174.065°O / -39.0703; 174.065 | |
Eienaar | Stadsraad | |
Kapasiteit | 25 500 | |
Oppervlak | Gras met sandbasis | |
Konstruksie | ||
Eerste sooi gespit | Januarie 2002 | |
Gebou | 2002 | |
Geopen | September 2002 | |
Boukoste | NZ$15 miljoen | |
Struktuuring. | Warren & Mahoney | |
Huurders | ||
Chiefs (Superrugby) Taranaki se Rugbyunie Team Taranaki Taranaki Sharks (rugbyliga) Central Districts Stags (NZC) |
Sluit
Die stadion word hoofsaaklik deur die Taranaki-rugbyspan, die span wat hulle in die ITM-beker verteenwoordig, gebruik. Die stadion word ook soms ingespan vir superrugbywedstryde vir die Hurricanes, alhoewel hulle tuisveld in Wellington is. Verskeie wedstryde is gedurende die Rugbywêreldbeker 2011 hier gespeel.