Xingtai
From Wikipedia, the free encyclopedia
From Wikipedia, the free encyclopedia
Xingtai (Chinees: 邢台) is 'n stad in die Chinese provinsie Hebei met 'n bevolking van 7 104 114 in 2010. Die stad is in die ooste van China suidwes van Beijing en Tianjin geleë.
Xingtai 邢台 | |
---|---|
Stad | |
Die Guo Shoujing-gedenksaal | |
Koördinate: 37°04′00″N 114°29′00″O | |
Land | Volksrepubliek China |
Provinsie | Hebei |
Oppervlak | |
• Totaal | 12 486 km2 (4 821 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 7 104 114 |
Tydsone | UTC+08:00 (SST) |
Webwerf | xingtai.gov.cn |
Xingtai grens in die noorde aan Shijiazhuang en Hengsjui en in die suide aan Handan. Xingtai is een van die oudste stede in China en het 'n lang en ryk geskiedenis van meer as 3 500 jaar. Tydens die Sjang-dinastie het dit as hoofstad gedien. Tydens die Qin-dinastie is die stad Xindu genoem, tydens die Sui- en Tang-dinastieë Xingtsjou, en tydens die Yuan-, Ming- en Qing-dinastieë Sjunteh.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.