![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/1/1c/Xerxes_I.jpg/640px-Xerxes_I.jpg&w=640&q=50)
Ahasveros
From Wikipedia, the free encyclopedia
Ahasveros, ook bekend as Xerxes I van Persië of Xerxes die Grote, (uitspraak ˈksɛrksɛs; خشایارشا, Ḫšayāršā, uitspraak xʃajaːrʃaː); was die vierde Zoroastristiese koning van konings van die Achaemenidiese Ryk.
Kitsfeite Vorstehuis, Titels ...
Ahasveros van Persië | |
---|---|
Koning van konings van Persië | |
![]() Ahasveros, sjahansjah (keiser) van die Achaimeense ryk, op 'n munt afgebeeld | |
Vorstehuis | Achaimeense dinastie |
Titels | Groot Koning (Sjah) van Persië Farao van Egipte |
Regeer | 486 v.C. – 465 v.C. |
Voorganger | Darius I die Grote |
Opvolger | Artasasta I |
Gebore | 518 v.C.; Persië |
Oorlede | 465 v.C.; Persië |
Eggenote | Amestris, Esther |
Kinders | |
Vader | Darius I die Grote |
Moeder | Atossa |
Godsdiens | Zoroastrisme |
Sluit