X-Men-filmreeks
Amerikaanse superhero filmreeks / From Wikipedia, the free encyclopedia
Die X-Men-rolprentreeks is 'n reeks lewendige aksierolprente wat gemaak is van die superheldgroep X-Men van die Marvel Comics-strokiesverhale. Die karakters is ontwikkel deur Stan Lee en Jack Kirby. Die rolprente word almal deur 20th Century Fox vervaardig.