Wunmi Mosaku
From Wikipedia, the free encyclopedia
Wunmi Mosaku (gebore 31 Julie 1986) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente I Am Slave (2010), Philomena (2013), Batman v Superman: Dawn of Justice (2016), en Fantastic Beasts and Where to Find Them (2016).
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Wunmi Mosaku | |
Geboortenaam | Oluwunmi Mosaku |
---|---|
Geboorte | 31 Julie 1986 (1986-07-31) (37 jaar oud) |
Nasionaliteit | Engels |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit