Woronezj
From Wikipedia, the free encyclopedia
Woronezj (Russies: Воро́неж) is ’n stad in Rusland en die hoofstad van die federale deelgebied Woronezj-oblast. Dit is aan weerskante van die Woronezj-rivier geleë, 12 km van waar dit in die Don-rivier vloei. Die bevolking in 2014 was 1 014 610.
- Vir ’n artikel oor die oblast met dieselfde naam, sien Woronezj-oblast.
Kitsfeite Woronezj Воронеж, Land ...
Woronezj Воронеж | |
---|---|
Stad | |
Uitsig oor Woronezj | |
Die ligging van Woronezj-oblast in Rusland | |
Koördinate: 51°40′18″N 39°12′38″O | |
Land | Rusland |
Deelgebied | Woronezj-oblast |
Stigting | 1585/1586 |
Regering | |
• Tipe | Stad-okroeg |
• Burgemeester | Aleksandr Goesef |
Oppervlak | |
• Totaal | 601 km2 (232 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 1 014 610 |
Tydsone | UTC+04:00 |
Webwerf | http://www.voronezh-city.ru/ |
Sluit