Worcestershire
From Wikipedia, the free encyclopedia
Worcestershire (uitgespreek /ˈwʊstərʃər/) is 'n graafskap in Engeland, in die Verenigde Koninkryk. Die graafskap sluit in die stede van Worcester, Droitwich en Malvern.
Meer inligting Seremoniële graafskap Worcestershire, Administratiewe (nie-metropolitaanse) graafskap ...
Worcestershire | |
---|---|
Vlag Wapen |
Ligging in Engeland |
Seremoniële graafskap Worcestershire | |
Hoofstad | Worcester |
Oppervlakte | 1 741 km² |
Bevolking | 588 400 (2017) |
Bevolkingsdigtheid | 338 inw./km² |
Administratiewe (nie-metropolitaanse) graafskap | |
Streek | Worcestershire |
Administratiewe setel | Worcester |
ISO 3166-2: | GB-WOR |
Oppervlakte | 1 741 km² |
Bevolking | 588 400 (2017) |
Bevolkingsdigtheid | 333 inw./km² |
Webtuiste | www.worcestershire.gov.uk |
Distrikte en Unitêre owerhede | |
|
Sluit
Worcestershire het geskatte 'n bevolking van 588 400 in 2017 gehad (waarvan 97,5% Blank was) en is dus die 38ste grootste graafskap in die land.