Woordeboek
werk wat woordinligting verskaf soos spelling, definisie, geslag, uitspraak, etimologie, ens., waar die inligting wat verskaf word afhang van die soort woordeboek / From Wikipedia, the free encyclopedia
'n Woordeboek is 'n naslaanboek waarin die betekenis van die woorde van 'n sekere taal, of 'n sekere aspek van 'n taal, weergegee word.