Geskiedkundige roman deur Hilary Mantel From Wikipedia, the free encyclopedia
Wolf Hall is 'n geskiedkundige fiksie roman deur Hilary Mantel wat die eerste keer in 2009 gepubliseer is. Dit speel af in die tydperk tussen 1500 en 1535 en is 'n fiktiewe biografie wat die opkoms en bevordering van Thomas Cromwell aan die hof van Hendrik VIII dokumenteer. Dit is die eerste boek van 'n trilogie waarvan die opvolgroman, Bring Up the Bodies, alreeds in 2012 gepubliseer is. Mantel is vir beide van hierdie romans bekroon met die Booker-prys, onderskeidelik in 2009 en in 2012.
Wolf Hall | |
---|---|
Skrywer | Hilary Mantel |
Land | Verenigde Koninkryk |
Taal | Engels |
Reeks | Thomas Cromwell-trilogie |
Genre | Historiese fiksie |
Uitgewer | Fourth Estate (VK) |
Uitgegee | 30 April 2009 |
Medium | Druk (gebind & sagteband) |
Bladsye | 672 |
ISBN | 0-00-723018-4 |
Vervolg | Bring Up the Bodies |
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.