From Wikipedia, the free encyclopedia
Die withalskraai is 'n algemene, gelokaliseerde standvoël.
Withalskraai | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | C. albicollis |
Binomiale naam | |
Corvus albicollis Latham, 1790 | |
Verspreiding van die withalskraai |
Slegs sy agterkop is wit; verder is hy pikswart met 'n baie stewige snawel.
50–54 cm
Hou veral in bergstreke, maar swerf ver op soek na kos. 'n Vrypostige soort wat feitlik enigiets vreet en dikwels by karkasse gesien word. Soek gewoonlik een-een kos, maar kom soms in swerms saam by 'n goeie voedselbron.
Wes- en Oos-Kaap, KwaZulu-Natal, Lesotho, Eswatini, Mpumalanga, die oostelike dele van Limpopo en Zimbabwe en die westelike- en noordelike dele van Mosambiek.
Sy geroep is 'n falsetto "kraak" alhoewel hy soms ook dieper note laat hoor.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.