From Wikipedia, the free encyclopedia
'n Wiskundige konstante is 'n getal, gewoonlik 'n reële getal, wat van nature in wiskunde voorkom en waarvan die waarde nie verander nie. Anders as fisiese konstantes word die konstante nie aan 'n meeteenheid gekoppel nie. Sommige wiskundige konstantes, soos e en π, ontstaan in 'n verskeidenheid kontekste. Ander, soos Graham se getal of Skewes se getal, ontstaan slegs in 'n baie spesifieke konteks.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.