Winni (Astrachan-oblast)
From Wikipedia, the free encyclopedia
Winni (Russies: Винный) is 'n Kasakse dorpie in Astrachan-oblast, Rusland. Dit is die setel en die enigste nedersetting van die Winni Plaaslike Munisipaliteit. Soos baie ander nedersettings in Wolodarski-rajon, is dit op 'n eiland in die Wolga-rivierdelta geleë. Die dorpie se naam kom van die Russiese woord vir "wyn".
Kitsfeite Winni Винный, Land ...
Winni Винный | |
---|---|
Dorpie | |
'n Ou begraafplaas op Winni, genaamd "Sjajtan Tjoebe" | |
Die ligging van Astrachan-oblast in Rusland | |
Koördinate: 46°28′22″N 48°16′47″O | |
Land | Rusland |
Deelgebied | Astrachan-oblast |
Rajon | Wolodarski |
Bevolking | |
• Totaal | 882 |
Tydsone | UTC+04:00 (AST, Astrachanse tyd) |
Poskode | 416174 |
Sluit