From Wikipedia, the free encyclopedia
Wilmington is 'n dorp in die deelstaat Massachusetts ongeveer 22 km noordwes van Boston. Die nedersetting is in 1665 gestig en in 1730 geïnkorporeer. Baie geboue uit hierdie tydperk het bewaar gebly en gee 'n besondere historiese karakter aan Wilmington.
Kaart | Seël |
Vlag | |
Land | Verenigde State |
Deelstaat | Massachusetts |
County | Middlesex |
Koördinate | 42°33′N 71°10′W |
Stigting | 1665 |
Geïnkorporeer op | 1730 |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 44,6 vk km |
Hoogte bo seevlak | 29 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2010) | 22 325 |
- Bevolkingsdigtheid | 500/vk km |
Tydsone | EST (UTC -5) |
Somertyd | EDT (UTC -4) |
Burgemeester | Jeffrey M. Hull |
Amptelike Webwerf | town.wilmington.ma.us Geargiveer 12 Februarie 2006 op Wayback Machine |
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.