William Lassell
From Wikipedia, the free encyclopedia
William Lassell (1799 - 1880) was 'n Engelse handelaar en sterrekundige. Lassell het verskeie mane in die Sonnestelsel ontdek. Die krater genaamd Lassell op die Maan, 'n krater op Mars, die asteroïde 2636 Lassell en 'n ring van Neptunus is na hom vernoem.