William Baldwin
From Wikipedia, the free encyclopedia
William Baldwin (gebore 21 Februarie 1963) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Backdraft (1991), Sliver (1993), Fair Game (1995), en The Squid and the Whale (2005).
Kitsfeite Geboorte, Nasionaliteit ...
William Baldwin | |
Geboorte | 21 Februarie 1963 (1963-02-21) (61 jaar oud) |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 3 |
Beroep(e) | Akteur en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1989–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit