William Atherton
Amerikaanse akteur / From Wikipedia, the free encyclopedia
William Atherton (gebore 30 Julie 1947) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Day of the Locust (1975), Ghostbusters (1984), Real Genius (1985), en Die Hard (1988).
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
William Atherton | |
Geboortenaam | William Robert Atherton Knight Jr. |
---|---|
Geboorte | 30 Julie 1947 (1947-07-30) (76 jaar oud) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1972–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit