Willem V, Prins van Oranje
From Wikipedia, the free encyclopedia
William V (Willem Batavus; 8 Maart 1748 – 9 April 1806) was 'n Prins van Oranje en die laaste Stadhouer van die Nederlandse Republiek. Hy het in 1795 in ballingskap na Londen gegaan. Hy was verdermeer heerser van die prinsipaliteit van Oranje-Nassau tot en met sy afsterwe in 1806. Hy is opgevolg deur sy seun Willem 1.
Kitsfeite Voorafgegaan deur, Opgevolg deur ...
Willem V | |
Voorafgegaan deur | Willem IV |
---|---|
Opgevolg deur | Willem VI |
Prins van Oranje-Nassau | |
Opgevolg deur | Willem VI |
Stadhouer van die Verenigde Provinsies | |
Opgevolg deur | Stadhouerskap tot niet gemaak |
Persoonlike besonderhede | |
Gebore | (1748-03-08)8 Maart 1748 Den Haag, Nederlandse Republiek |
Sterf | 9 April 1806 (op 58) Brunswyk, Brunswyk-Lüneburg |
Kind(ers) | Frederica Louise Wilhelmina van Oranje Willem I van Nederland Prins Frederik van Oranje-Nassau |
Religie | Nederduits Gereformeerde Kerk |
Sluit