Willem Pretorius-wildreservaat
From Wikipedia, the free encyclopedia
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Willem Pretorius Wildreservaat is geleë in die Vrystaat en is 12 005 hektaar groot. Die reservaat is 30 km noord van Winburg, 8 km oos van die N1 nasionale pad en 19 km suid van Ventersburg. Die reservaat omring die hele Allemanskraaldam en die Sandrivier vloei in 'n oos- na wesrigting deur die reservaat.
Willem Pretorius Wildreservaat | |
---|---|
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Vrystaat |
Naaste dorp | Ventersburg |
Koördinate: 28°18′22″S 27°14′10″O | |
Oppervlak | 12 005 ha |
Bestuursliggaam | Vrystaat Provinsiale regering |
Die reservaat kry jaarliks gemiddeld 560 mm reën, waarvan die meeste tussen Desember en Februarie val gedurende donderstorms. Ryp kom 40 nagte per jaar voor, die gemiddelde temperatuur in die winter is 15° C en in die somer styg die kwik gereeld bokant 30° C.
Agt visspesies kom in die Allemanskraaldam voor.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.