Willem Dafoe
Amerikaanse akteur / From Wikipedia, the free encyclopedia
William J. "Willem" Dafoe (gebore op 22 Julie 1955) is ’n Amerikaanse akteur. Hy is lid van die eksperimentele teatergroep The Wooster Group, en is benoem vir beste manlike byspeler vir sy spel in Platoon (1986) en Shadow of the Vampire (2000).
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Willem Dafoe | |
Dafoe in 2017. | |
Geboortenaam | William James Dafoe |
---|---|
Geboorte | 22 Julie 1955 (1955-07-22) (68 jaar oud) |
Nasionaliteit | Amerikaans, Italiaans |
Kinders | 1 |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 1979–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit