Willard Louis
From Wikipedia, the free encyclopedia
Willard Louis (19 April 1882 – 22 Julie 1926) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Scarlet Pimpernel (1917), Robin Hood (1922), Babbitt (1924), en Beau Brummel (1924).
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Willard Louis | |
Geboortenaam | Willard Louis Smith |
---|---|
Geboorte | (1882-04-19)19 April 1882 |
Sterfte | 22 Julie 1926 (op 44) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit