Wikipediabespreking:Burokraat
From Wikipedia, the free encyclopedia
Hier kan aansoek gedoen word vir burokraatregte. Burokrate is administrateurs met ekstra bevoegdhede, soos deur konsensus hier verkies is. Die kiesproses vir burokrate is dus soortgelyk as dié vir administrateurs. Die verwagting vir burokraatskap is egter hoër as vir administrateurskap, in terme van aantal stemme, 'n hoë mate van konsensus en noemenswaardige diskwalifikasies.
Daar kan dalk ook van burokrate verwag word om konsensus by moeilike dispute te bepaal en om hulle besluite te regverdig.