Wiel (tydskrif)

From Wikipedia, the free encyclopedia

Wiel (tydskrif)

Wiel was 'n maandelikse Afrikaanse motortydskrif en die enigste Afrikaanse tydskrif wat die mark bedien het. Die laaste redakteur was Francois Rabe. Die Wiel is deur Ramsay Son & Parker (EDMS) uitgegee. Hulle is ook die uitgewers van die Engelse CAR-tydskrif.

Kitsfeite Redakteur, Kategorieë ...
Wiel
Thumb
Redakteur Francois Rabe
Kategorieë motors
Frekwensie maandeliks
Uitgewer Ramsay Son & Parker (EDMS)
Eerste uitgawe Maart 1978
Finale uitgawe
nommer
Februarie 2011
Land Suid-Afrika
Taal Afrikaans
Webwerf http://www.wiel.co.za/
Sluit

Wiel het op hulle webtuiste aangekondig dat hulle ná bykans 33 jaar hulle deure toemaak en dat die Februarie 2011-uitgawe die laaste uitgawe van die tydskrif sal wees.[1]

Verwysings

Eksterne skakels

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.