in sommige vorme van Protestantisme, 'n eskatologiese gebeurtenis wanneer alle lewende ware gelowiges saam met die opgestane dooie gelowiges in die Hemel sal opstaan en by Christus sal aansluit, gebaseer op 1 Thess. 4:17 From Wikipedia, the free encyclopedia
Die wegraping is 'n ideologie of geloof dat Jesus sy uitverkorenes in die geheim van die Aarde gaan wegneem terwyl die nie-gelowiges sal agterbly. Die woord "wegraping" kom glad nie in die Bybel voor nie, maar word soms gebruik om die wederkoms te beskryf.
Na die sogenaamde wegraping volg 'n periode van 7 jaar van verdrukking waarna Jesus vir 'n tweede keer kom. Diegene wat deur die 7 jaar verdrukking gaan kry dus 'n tweede kans om gered te word.
Wikimedia Commons bevat media in verband met Prophecy of the Rapture. |
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.