Wallace Shawn
Amerikaanse akteur / From Wikipedia, the free encyclopedia
Wallace Shawn (gebore 12 November 1943) is 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente My Dinner with Andre (1981), The Princess Bride (1987), The Incredibles (2004), en Southland Tales (2006).
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Wallace Shawn | |
Geboortenaam | Wallace Michael Shawn |
---|---|
Geboorte | 12 November 1943 (1943-11-12) (80 jaar oud) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur, skrywer, en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1967–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit