From Wikipedia, the free encyclopedia
Würzburg (Mainfrankies: Wötzburch) is die vyfde grootste stad in Beiere ná die hoofstad München, Neurenberg, Augsburg en Regensburg in die suide van Duitsland, met 'n bevolking van 133 808 op 31 Desember 2011 en 'n oppervlakte van 87,6 km². Die stad is 120 kilometer suidwes van Frankfurt am Main, 115 kilometer nordwes van Neurenburg, 140 kilometer noordoos van Stuttgart en 180 kilometer noordoos van Mannheim geleë. Würzburg is veral bekend vir die Residensie, wat sedert 1981 'n Unesco-Wêrelderfenisgebied is.
Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Duitsland |
Deelstaat | Beiere |
Koördinate | 49°48′N 9°56′O |
Stigting | 1 Mei 704 (eerste verwysing) |
Stadstatus | |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 87,6 vk km |
Hoogte bo seevlak | 177 m |
Bevolking: | |
- Totaal (31 Desember 2011) | 133 808[1] |
- Bevolkingsdigtheid | 1527/vk km |
Tydsone | UTC +1 (MET) |
- Somertyd | UTC +2 (MEST) |
Burgemeester | Georg Rosenthal (SPD) |
Amptelike Webwerf | wuerzburg.de |
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.