From Wikipedia, the free encyclopedia
Vungtau (Viëtnamees: Vũng Tàu) is 'n stad in die suide van Viëtnam met 'n bevolking van ongeveer 300 000 mense (2008). Dit is 120 km van Ho Chi Minh-stad (voorheen Saigon) geleë. Dit is 'n petroleum-sentrum van Viëtnam en 'n toerisme-bestemming, met 'n paar mooi strande.
Land | Viëtnam |
Provinsie | Ba Ria-Vung Tau |
Koördinate | 10°25′N 107°10′E |
Gestig op | |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 140 vk km |
Hoogte bo seevlak | 19 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2008) | 300 000 |
- Bevolkingsdigtheid | 2 142,9/vk km |
Tydsone | UTC+7 |
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.